sou jy belangstel om...
meer te wete te kom aangaande jou gunsteling
inheemse boom se botaniese naam, die noemnaam in Afrikaans,
Engels en 'n plaaslike Afrika-naam of om 'n oorspronklike bekostigbare geskenk
aan te skaf? Benodig jy hulp met die identifisering
van inheemse bome en die plasing van boomplaatjies aan
bome?
dan behoort jy...
ons ge-anodiseerde aluminium boomplaatjies
aan te skaf
kenmerke...
- UV bestand, roesvry, lewenslank
- verskeie grootes - sien voorbeelde
- groen met wit 5mm letters
- benoem die bome op jou terrein en wys
jy gee om
hoe om te bestel
- Stel 'n boomlys op (slegs een naam
is nodig - ons sal die res verskaf)
- Sluit asseblief 'n kontak telefoonnommer
in
- Faks die boomlys na 086 684 0718 of e-pos die lys na info@treetags.co.za
- Stuur u bewys van betaling
- Bestellings sal binne 7 - 14 dae verwerk
en afgelewer word |